Tuesday, 30 March 2010

Sederberge - Wes-Kaap











Ons was vir 'n paar dae in die Sederberge, hier het ons die Stadsaal grotte besoek, die Maltese-kruis roete gestap en deur die Wolfberg-skeure geklim. Hier is 'n paar foto's van die Sederberge, beslis 'n plek om te gaan besoek!

2 comments:

  1. lyk heel verlate daar...hoop julle is nie!!! Stunning pics!!!

    ReplyDelete
  2. - maar ons dag julle is op honeymoon...

    Lyk egter soos ons tipe outing ...

    Joz en Daan

    ReplyDelete